Die Drakenstein-munisipaliteit was weer in ’n stryd met die informele handelaars in Lady Grey-straat betrokke nadat ’n ...
’N BEROEP is op Wes-Kapenaars gedoen om water meer spaarsamig te gebruik. Die departement vir water en sanitasie (DWS) waarsku dat die provinsie se watervoorsiening sisteem met byna 2% afgeneem het.
Die raaisel duur voort nadat die lyke van twee plaaswerkers, Randall Faro (24) en Asiah Persens (20), verlede Maandag (3 Maart) sowat 500 m van die Holvlei-plaas by die Aurora-gebied se ingang gevind ...
Solomons-Johannes eis sy werk as direkteur van Gemeenskapsdienste by die munisipaliteit terug. Hy eis ook in hofdokumente, wat Son onder oë gehad het, dat die munisipaliteit hom uitbetaal vir die tyd ...
Last week Wednesday, 11 December, Bergrivier Mayor Ray van Rooy was arrested and taken in for questioning after drugs and one round of ammunition were allegedly found at his home. The SAPS did not ...
AfriForum het volle deursigtigheid vanaf Govan Mbeki Munisipaliteit geëis rakende dié dorp se voortdurende waterkrisis. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die ...
Sy het egter minder goeie woorde gehad oor die groot skuldlas van die Modimolle-Mookgophong Munisipaliteit. Maré het daarop gewys die Bela-Bela munisipaliteit is een van die min munisipaliteite ...
AfriForum hoop Nala-munisipaliteit sal dringend aandag gee aan die gemeenskap se eise ná ’n optog wat op plundery uitgeloop het. Honderde betogers, onder wie tientalle kinders, het Maandag (24/2) ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results