News
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se voortgesette versuim om Parys se strate behoorlik te onderhou en selfs ander noodsaaklike dienste te lewer, het die plaaslike AfriForum-tak genoop om weer ...
n Noord-Kaap Munisipaliteit het ses weke om ’n verslag in te dien rakende die oplossing van ’n rioolkrisis. Die Sol Plaatje Munisipaliteit in Kimberley is deur die hooggeregshof in Kimberley beveel om ...
“Die Witzenberg-munisipaliteit bly ten volle daartoe verbind om gehalte dienste aan alle inwoners binne die gebied te lewer. “Ons erken die uitdagings wat die Tulbagh-gemeenskap in die gesig staar en ...
Die saak teen twee kassiere van ’n Noord-Kaapse munisipaliteit, wat daarvan beskuldig word dat hulle die munisipaliteit met R3 miljoen bedrieg het, se saak is tot 12 Mei uitgestel na die hof vir ...
Die eenheid is Dinsdag amptelik geopen en sal help om baie frustrasies uit die weg te ruim. Paula Hess, die speaker van die Langeberg-munisipaliteit, het gesê, dis ’n spesiale oomblik vir die dorp en ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results