ADVOKAAT Nobahle Mkabayi, wat Steveno van Rhyn verteenwoordig in die Joshlin Smith-verhoor, het die metodes wat sers. Dawid ...
’N 23-jarige man is Woensdagaand in ’n skietvoorval in Rocklands, Mitchells Plain doodgeskiet. Anelisiwe Manyana, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het omstreeks 18:00 in Capricornweg plaasgevind ...
ALLE hel het vandag by die Wynbergse landdroshof losgebars het toe ’n man, vermoedelik ’n staatsgetuie, doodgeskiet is.
DIE moontlikheid dat Jacquen ‘Boeta’ Appollis, een van die beskuldigdes in die Joshlin Smith-verhoor, uit ’n polisievên sou ...
VERKEERSBEAMPTES skenk tans aandag aan ’n aantal voorvalle weens die gure weerstoestande regoor die Wes-Kaap.
WETSTOEPASSERS het gister in Bellville vinnig ingespring toe hulle op ’n rooftog afkom. Die voorval het omstreeks 21:45 plaas ...
DIE polisie het ’n 43-jarige man in hegtenis geneem vir sy beweerde betrokkenheid by die moord op sy ma by Zwide-lokasie, ...
’N ERVARE speurder in die polisie het Maandag onthul hoe die ondersoek na die verdwyning van Joshlin Smith gelei het tot ...