’N MAN (43) wat uit was op parool is weer tot 35 jaar tronkstraf gestraf vir onder meer huisbraak en roof.Die voorval het in ...
Die 17-jarige sokkerspeler van die Steenberg High School, Tyrelle Jonker, wat op 6 Maart buite sy huis in Retreat doodgeskiet ...
Die voorval het tydens ’n verwyderings-operasie in Brits gebeur en, is gelei deur die nasionale eenheid vir vervalste goedere ...
TWEE vermeende drug mules is op die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem. Die verdagtes is ’n 24-jarige ...
DIE Dierebeskermingseenheid (DBV) in Kaapstad het hero gespeel toe hulle drie perde in drie weke gered het. In Spine Road, Mitchells Plain, het inspekteur Jeffrey Mfini ’n ponie in die nood gesien.
KARIEGA in die Oos-Kaap het vanjaar gasheer gespeel vir Menseregte Dag-viering van die regering. Die geleentheid is bygewoon deur onder meer adjunkpresident Paul Mashatile en die minster van sport, ku ...
NETUMBO Nandi-Ndaitwah, (72) is Vrydag ingehuldig as Namibië se eerste vroulike president, en het daarmee ’n belangrike ...
DIE Valke het die opsporing van ’n 22-jarige verdagte wat glo ’n cop vermoor het, verwelkom. Die cop, konst. Ayanda Moyikwa, ...
DIE Thaba Nchu-polisie in die Vrystaat is besig met ’n intensiewe ondersoek na ’n moord wat vroeg Donderdagoggend op ’n plaas ...
’N VERMEENDE drug mule is die afgelope naweek gearresteer by die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Dié 33-jarige vrou is ...
DIE Noord-Kaapse polisie het op onwettige sigarette beslag gelê met ’n geraamde straatwaarde van R5.4 miljoen.
DIE Gesinsgeweld, Kinderbeskerming- en Seksuele Misdade-eenheid in Gqeberha, doen ’n beroep op die gemeenskap vir hulp om ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results