NETUMBO Nandi-Ndaitwah, (72) is Vrydag ingehuldig as Namibië se eerste vroulike president, en het daarmee ’n belangrike ...
DIE Gesinsgeweld, Kinderbeskerming- en Seksuele Misdade-eenheid in Gqeberha, doen ’n beroep op die gemeenskap vir hulp om ...
DIE Roodepan-polisie buite Kimberkey in die Noord-Kaap, het gister ’n groot hoeveelheid wat vermoedelik onwettige alkohol is, ...
DIE Valke het die opsporing van ’n 22-jarige verdagte wat glo ’n cop vermoor het, verwelkom. Die cop, konst. Ayanda Moyikwa, ...
“Die verdagte word verbind met verskeie saakdossiere oor verskeie gebiede, insluitend Elsiesrivier, Kaapstad en Lansdowne in ...
DIE Thaba Nchu-polisie in die Vrystaat is besig met ’n intensiewe ondersoek na ’n moord wat vroeg Donderdagoggend op ’n plaas ...
’N LYKSWA met die oorskot van ’n persoon agterin, was gister in ongelyk in Springs in Gauteng, betrokke. Die voertuig het glo ...
LEDE van die provinsiale eenheid vir ernstige, geweldsmisdaad en moord van die Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein in die ...
DIE Breedevallei-munisipaliteit (BVM) herinner inwoners aan deurlopende kragonderbrekings, wat sekere dele van Worcester raak ...
KARIEGA in die Oos-Kaap het vanjaar gasheer gespeel vir Menseregte Dag-viering van die regering. Die geleentheid is bygewoon deur onder meer adjunkpresident Paul Mashatile en die minster van sport, ku ...
UNION Stars is ná ses jaar se droogte weer die Suidwestelike Distrikte se Premierliga-klubkrieket-champion. Die manne van ...
PROFESSOR André Odendaal, wat in die apartheids­jare die regime uitgedaag het toe hy die eerste wit krieketspeler was wat hom ...